Artikels

Woordeboeke – spieël van die wêreld in woorde

Die Oxford English Dictionary (OED) het onlangs verskeie eiesoortige Suid-Afrikaanse woorde tot sy versameling toegevoeg. In alle eerlikheid laat dié besef ʼn mens nogal met ʼn gevoel van trots, veral omdat daar óók Afrikaanse woorde onder hierdie toevoegings is.

Nasionale Biblioteekweek: Só help biblioteke om gemeenskappe te bou en te behou

Nasionale Biblioteekweek word vanjaar vanaf 17 tot 23 Maart gevier. Hierdie week word sedert 2011 jaarliks herdenk en het dit ten doel om klem te lê op die belangrike rol wat biblioteke in die gemeenskap speel.

Hardopleesdag: Só kan lees in die klaskamer bevorder word

Dit is vandag, 5 Februarie 2025, Wêreldhardopleesdag. Vandag word ons opnuut herinner aan die belangrikheid én positiewe ontwikkelingsimpak wat hardoplees en stories vir kinders inhou.

Nasionale Boekweek: ʼn Viering van die rykheid en veelheid wat boeke ontsluit

Elke jaar kondig die koms van lente in Suid-Afrika ook die begin van Nasionale Boekweek aan. Geskryf deur Lianda Coetzer, bibliotekaris by Akademia.

Wêreldboeke- en Kopieregdag: Verseker só die volhoubare toekoms van die boekbedryf

Wêreldboeke- en Kopieregdag: Verseker só die volhoubare toekoms van die boekbedryf Gepubliseer op: 23 April 2024 Geskryf deur Karien Brits

Wêreldboekedag: Akademia omhels die ryke nalatenskap van boeke

Wêreldboekedag: Akademia omhels die ryke nalatenskap van boeke Gepubliseer op: 23 April 2024 Geskryf deur Lianda Coetzer, bibliotekaris van Akademia

Akadememia-mediasentrum - van 2021 tot nou

Ter viering van Nasionale Biblioteekweek wat op 20 Maart afskop, word daar teruggekyk op die reis van die Akademia-mediasentrum wat op die Centurion-kampus geleë is. 

Akadememia-mediasentrum bied meer as net boeke

Met die opening van Akademia se voltydse Centurion-kampus vanjaar het die instelling ʼn netjiese mediasentrum ingerig. Hierdie sentrum beloof om ʼn betekenisvolle rol te 

Akademia-mediasentrum ontvang waardevolle Suid-Afrikaanse hofverslae

Akademia het onlangs ʼn stel Suid-Afrikaanse hofverslae ontvang. Hierdie hofverslae, wat vanaf 1947 tot 2008 strek, is deur Johan Olivier, vennoot by Webber Wentzel prokureursfirma 

Akademia-mediasentrum ontvang kosbare Joost van den Vondel-skenking

Akademia ontvang onlangs die versamelde werke van Joost van den Vondel, bekende Nederlandse digter uit die Goue Eeu. Tydgenote het Van den Vondel die “prins van digters” genoem, en 

Akademia huisves boekversameling aan baanbrekertaalhistorikus

Ter viering van Nasionale Biblioteekweek wat op 20 Maart afskop, word daar teruggekyk op die reis van die Akademia-mediasentrum wat op die Centurion-kampus geleë is. Die Akademia-mediasentrum het op 4 Januarie 2021

Akademia-boekrakke kreun onder ryke literêre skenking

Die opbou en uitbreiding van Akademia se mediasentrum – en meer nog die sentrum se Africana-versameling – het onlangs ʼn groot hupstoot gekry ná ʼn uitsonderlike skenking deur die bekende Afrikaanstaalkenner