Navorsingsuitsette

Die navorsingsuitsette van ʼn instelling weerspieël nie net iets van sy akademiese aansien nie, maar dra ook by tot die instelling se verbondenheid tot die breër navorsingsgemeenskap. In die konteks van hierdie verbondenheid dra navorsing – en die uitsette wat gelewer word, aktief by tot die uitbouing van kennis en die ontwikkeling van nuwe kurrikulums.

Akademia is trots op die navorsingsuitsette wat deur sy akademiese personeel gelewer word.

Klik op die skakel om die navorsingsuitsette per dosent of fakulteit te besigtig. Die soekterm Akademia Navorsingsuitsette kan ook gebruik word.